"I preach as though Christ was crucified yesterday, rose from the dead today, and was coming back tomorrow" - Martin Luther
Thursday, 14 June 2012
Boekelys bygevoeg
Ek het 'n boekelys onder die Jeremia Bediening bygevoeg met skakels na die digitale kopiee wat tans beskikbaar is. Kyk gerus daana: Jeremia Bedieing boekelys
Saturday, 9 June 2012
Klankbane
Die eerste klankbaan van een van die preke is gelaai. Ek probeer die grote van die klankbaan so laag as moontlik hou, sonder om te veel kwaliteit in te boet. Ek sal dit waardeer as enige een vir my terugvoer kan gee oor die kwaliteit van die opname en/of die skakel vir die klankbane werk. Die eerste klankbaan wat gelaai is, is die eerste preek oor die bakens langs die geloofspad met Ps. 1 as Skriflesing onder "Preke".
Sunday, 3 June 2012
Nuwe kategorie
Daar is 'n nuwe kategorie onder "preke" gevoeg: "Tematies". In die volgende paar weke word daar na tien beginsels vir die lewe van 'n gelowige gekyk. Die eerste een is "Vermy die kring van die spotters".
Subscribe to:
Posts (Atom)