Preke

NB! Om klankbane af te laai, kliek op "Klanbaan". Die gekose klankbaan sal in 'n volgende venster vertoon met 'n regmerkie. Kliek dan met die regter muis knoppie op die klankbaan titel en kies "Download".
OU TESTAMENT
Rut
Rut 1 - Wanneer dit donker word rondom jou rig jou oë na Bo
Rut 2 - Vertrou op Christus in Wie ons genade en hoop vind
Rut 3-4 - Die losser in Israel kondig die Verlosser van die wêreld aan

Psalms
Ps. 78 - Laat die volgende geslag van die groot dade van God hoor (Geloftediens)

NUWE TESTAMENT
Galasiërs
Gal. 1:1-10 - Paulus: 'n ware apostel van die Evangelie van Christus
Gal. 2:11-21 - Uit genade en deur die geloof in Christus alleen word ons gered
Gal. 4:1-7 - God word mens om ons te verlos
Gal. 5:13-26 - Geroep om vry te wees tot eer van God
Gal. 6:1-5 - Dra in nederigheid en sagmoedigheid mekaar se laste

Filippense
Fil. 1:1-11 - Die Evangelie: die fokus van die kerk se lewe (I) (Klankbaan)
Fil. 1:12-26 - Die Evangelie: die fokus van die kerk se lewe (II) (Klankbaan)
Fil. 1:27-30 - Laat julle lewenswandel in ooreenstemming met die Evangelie van Christus wees (I) (Klankbaan)
Fil. 2:1-11 - Laat julle lewenswandel in ooreenstemming met die Evangelie van Christus wees (II)
Fil. 2:19-30 - Voorbeelde van navolgers van Christus
Fil. 3 - God se geregtigheid vs. menslike geregtigheid

TEMATIES
Bakens langs die nou pad
Baken #1: Ps. 1 - Vermy die kring van die spotters (Klankbaan)
Baken #2: Matt. 4:7 - Moenie die Here op die proef stel nie (Klankbaan)
Baken #3: Matt. 5:27-30 - Vlug weg van die sonde (Klankbaan)
Baken #4: Matt. 18:5-9 - Moenie jou medegelowiges laat sondig nie (Klankbaan)
Baken #5: 1 Kor. 10:23-11:1 - Vra nie na wat toelaatbaar is nie, maar na wat opbou (Klankbaan)
Baken #6: Tit. 2:1-10 - Moenie die Naam van die Here in die skande bring nie
Baken #7: 1 Kor. 6:12-20 - Moet jou deur niks laat verslaaf nie
Baken #8: 1 Kor. 6:19-20 - Jou liggaam behoort aan die Here - gebruik dit tot Sy eer
Baken #9: 1 Thess. 2:4, 6 - Moenie die guns van mense soek nie, maar doen wat God verwag

No comments:

Post a Comment