GPK Brakpan


                                                     
 Bekendstellingspamflet van die GPK Brakpan
(Die Gereformeerde Protestantse Kerk Brakpan is 'n selfstandige gemeente. Die gemeente is nie deel van 'n Sinodale Kerkverband nie, maar het wel samewerkingsooreenkomste met ander gemeentes.)


Jeremia Bediening
(Deel van die bediening van die GPK is die Jeremia Bediening. Dit is 'n literatuurprojek waardeur die gemeente geestelik opbouende literatuur beskikbaar stel. Alhoewel die digitale weergawes van die pamflette en boekies wat versprei word, gratis is, kan eksemplare ook bestel word. Vir pryse en bestellings kontak jeremia.uit@gmail.com)

Gaan na die webblad van die GPK Brakpan: https://gpkbrakpan.wordpress.com

No comments:

Post a Comment