Tog
is hierdie boodskap van die gekruisigde Jesus ’n aanstoot vir baie mense!
"I preach as though Christ was crucified yesterday, rose from the dead today, and was coming back tomorrow" - Martin Luther
Wednesday, 4 April 2012
Die Christus wat aanstoot gee
Paasfees
is voor die deur – die tyd waartydens ons terugdink aan die kruisiging en
opstanding van Jesus Christus. Dit is oor hierdie Jesus wat Paulus skryf: “Ek het my voorgeneem om met julle oor niks
anders te praat nie as oor Jesus Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde”
(1 Kor. 2:2).
Vir solank Christus ’n Kindjie
in ’n krip is, gee Hy nie aanstoot nie,... Lees meer
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment