"I preach as though Christ was crucified yesterday, rose from the dead today, and was coming back tomorrow" - Martin Luther
Monday, 12 March 2012
Nuwe skakel
Daar is 'n nuwe skakel toegevoeg. Die blad "Die Erdekruik" het onder 'n nuwe blad "GPK Brakpan" ingeskuif. Tot die nuwe blad is ook die "Jeremia Bediening" (die literatuurprojek van die GPK) ingeskuif.
Saturday, 3 March 2012
My wens vir my kind - aardse geluk of ewige heerlikheid?!
Christus sê aan Sy dissipels:
“Wat
sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor,
of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe?” (Matt. 16:26)
Vandag val Christus se woorde egter op die dowe ore van baie mense
(insluitend hulle wat as “Christene”
bekend staan). Dit is tragies om te hoor hoe veel mense aards en tydelik
redeneer – sonder om oor die gevolge vir die ewigheid te dink.
Vir baie ouers is dit veel belangriker dat hulle seun goed sal
presteer op die sportveld... Lees meer
Thursday, 26 January 2012
The Shack
Die afgelope paar weke het ek in 'n paar van my gesprekke met mense weer verwysings na "The Shack" gehoor. Sommige was vir die Shack, ander was daarteen. Daarom het ek dit goed gedink om hierdie skakel te plaas. Gary Gilley toon aan hoe gevaarlik "The Shack" is. Alhoewel die storie emosioneel boeiend mag wees, is die god wat in die Shack verkondig word, nie die Drie-Enige God wat ons in die Bybel leer ken nie.
http://www.svchapel.org/resources/book-reviews/15-fiction/428-the-shack-by-william-p-young
http://www.svchapel.org/resources/book-reviews/15-fiction/428-the-shack-by-william-p-young
Subscribe to:
Posts (Atom)